<dd id="m25ky"><pre id="m25ky"></pre></dd>
    <button id="m25ky"><acronym id="m25ky"><input id="m25ky"></input></acronym></button>

    1. <tbody id="m25ky"><pre id="m25ky"></pre></tbody>
      <th id="m25ky"></th>
    2. <em id="m25ky"><ruby id="m25ky"><u id="m25ky"></u></ruby></em>
      <s id="m25ky"><mark id="m25ky"></mark></s><dd id="m25ky"><track id="m25ky"></track></dd>

      Local newsNews

      Radiodramaslypskool deur Innibos en RSG bring hope kreatiewe idees na vore

      Kaapsehoop was op 18 en 19 Augustus die tuiste vir 'n groepie hoopvolle radiodramaskrywers.

      Die inspirasie en kreatiewe woordskeppings het omtrent tydens Innibos en RSG se radiodramaslypskool gevloei.

      Dit is verlede week op Kaapsehoop gehou, onder leiding van Kobus Burger, die waarnemende programbestuurder van RSG.

      ALSO READ:?Innibos Teaterweek bring komedie en oopkopdrama na die Laeveld

      Burger het die deelnemers behoorlik uitgedaag om op allerhande maniere aan hul woordskeppings in klank gestalte te gee. Verhaallyne, tegniese aspekte van die radiodrama en hoe om ‘n radiogehoor onmiddellik “aan die ore te gryp”, was van die temas wat onder die loep gekom het.

      “Die werk wat deur die deelnemers gelewer is, was van ‘n uitstaande gehalte,” sê Burger.

      “Ek hoop waarlik dat ons binnekort verskeie volwaardige radiodramas uit diegene se penne sal hoor.”

      Die slypskool is met ‘n sessie oor storievertelkuns deur Leonore Zietsman van Mbombela afgesluit.

      ‘n Borgskap van die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief het die slypskool moontlik gemaak.

       
      Back to top button
      jobs that earn 200k a year,earn while you learn jobs,i earn my life lemon demon,earn fast money online