<dd id="m25ky"><pre id="m25ky"></pre></dd>
    <button id="m25ky"><acronym id="m25ky"><input id="m25ky"></input></acronym></button>

    1. <tbody id="m25ky"><pre id="m25ky"></pre></tbody>
      <th id="m25ky"></th>
    2. <em id="m25ky"><ruby id="m25ky"><u id="m25ky"></u></ruby></em>
      <s id="m25ky"><mark id="m25ky"></mark></s><dd id="m25ky"><track id="m25ky"></track></dd>

      EntertainmentLifestyleReviews

      Staan ‘n kans om dié album te wen

      Aanhangers kan daarna uitsien om vir 'n oomblik weg gevoer te word na 'n droomwêreld.

      Die langverwagte nuwe album van Riana Nel, Die Regte Tyd, is op die rakke en dit is beslis nou die regte tyd om te koop. Riana is een van ons land se mees talentvolle vrouekunstenaars en sy bewys dit net weer op hierdie album.

      Sy verras aanhangers met vier Engelse liedjies en ook, natuurlik haar werke wat handel oor die liefde, die lewe en romanse. Al die treffers is uit Riana se eie pen.

      “Tweede kans” is die tweede snit op die album en word gereeld oor die radio gespeel. Die album het binne slegs 10 dae goue status bereik met meer as 20 000 verkope. Aanhangers kan daarna uitsien om vir ‘n oomblik weg gevoer te word na ‘n droomwêreld.

      ‘n Gelukkige Riana Nel aanhanger kan nie net haar nuutste album wen nie, maar ‘n handige nota boek ook?as hulle die volgende vraag kan antwoord: Wat het Riana Nel en Juanita du Plesis in gemeen?

      Kompetisie sluit Woensdag 23 Julie. Lees Termes&Voorwaardes hier

      11 Comments

      1. Albei kom van Namibiê, albei is sangeresse! Vermoed hulle was in dieselfde skool (Riana is Nianell se suster en Juanita was saam met Nianell op skool) Albei is Afrikaans (is dit nou genoeg…)

      2. Hulle is albei pragtig, sing geestelike liedere, sing in Afrikaans en is beide gebore Namibiers. Riana is ook bekend vir haar talent as liedjie-skrywer en het ook liedjies vir Juanita geskryf

      3. Beide is pragtige dames, bekend vir hulle geestelike liedere (maar nie beperk net tot gospel nie), beide van hulle se cd’s het platinumstatus verbygesteek en albei is gebore Namibiers. Riana is ‘n bekende liedjieskrywer en beide sing dus liedjies uit Riana se pen :)

       
      Back to top button
      jobs that earn 200k a year,earn while you learn jobs,i earn my life lemon demon,earn fast money online